Zoƫ het vandag 'n baie baie groot operasie gehad, sy gesnip...
geen babas vir haar nie...so dankbaar alles goed afgeloop. Dankie aan almal by Family Vet!

Tinkie Nel, Pretoria