Dr Tessa en Personeel - baie dankie vir julle puik diens. Julle het verseker my diere-kinders as pasiënte vir altyd 🙂 Ek was super super beïndruk met julle geduld (Mowgli is seker die kleinste maar moeilikste hond ooit). Ek het so opgesien om hom vanoggend te bring, net omdat Mowgli so 'n moeilike pasiënt is. Ek kon my oë nie glo toe ek sien hoe maklik julle met hom werk het nie. Julle is die BESTE!! Xxxxx
Rina Schmidt Lombard, Valhalla, Centurion.